Hoofblad
Bediening
Optredes
CV
Kontakbesonderhede
Beskikbare CD's
Beskikbare DVD
Getuienis CD's
Die Tjoeke-Pakke-Trein!
Fotoblad: NambiŽ & Botswana Toer (2008)
MEER OOR MY BEDIENING
Ek is `n Gospel-sanger wat landwyd sing in kerke van alle denominasies. Ek maak gebruik van `n mimiekspan by gepaste geleenthede.

My bediening is beide in Afrikaans en Engels. Ek wissel my sang af met getuienisse en kort Woord. Ek skryf meeste van my liedjies self en fokus sterk op die redding van siele.

My aanbieding word aangevul met humor en is gerig op positiewe bemoediging vir die hele gesin.

Ek verskaf my eie klanktoerusting en agtergrondmusiek (backtracks). Ek tree op sonder 'n vaste fooi, maar sal dankbaar wees vir 'n donasie.

Ek is ook betrokke by berading, huwelikskampe en jeuguitreike, waar ek dikwels as spreker optree.

Wanneer ek nie bedien nie, is ek en my seun, Dian, onafhankilike versekeringsmakelaars waartydens ons finansiŽle advies oor `n wye spektrum verskaf. Leon Goosen Versekeringsmakelaars bestaan al sedert 1983.

 

Klik hier vir my kontakbesonderhede >>