| Terug na Hoofblad |



1. Gospel Country
2. This world is not my home
3. Hei, hallelujah
4. God van wonders
5. Sovr as ek gaan
6. His answer will come to you
7. Doen wat jy kan doen
8. Adam en Eva
9. Stop die wreld
10. Dis wat jy nie s nie
11. Alles werk ten goede mee
12. Ek laat jou gaan

COUNTRY GOSPEL
Dis nou al 'n geruime tyd dat die publiek en radiostasies vra dat ek 'n cd met 'n Country-styl maak. En dis presies wat Gospel Country is! Ek hoop dat mense opnuut bemoedig en gestig sal word om Jesus waarlik uit te leef ... en nie moeg sal word om ter wille van Sy Naam te arbei nie (Openbaring 2:3)

Klik hier om na Hei, hallelujah te luister >>


 
 

 



1. Daar's plek vir nog
2. Ek wikkel my los
3. Just a little bit of country
4. God is Good - medley
5. U is God
6. Vuur hier binne my
7. Ek het Sy Woord
8. Draai terug
9. Die Here sal voorsien
10. Vrot Pampoen

DIE HERE SAL VOORSIEN
Die hele wreld beleef die een ernstige finansile krisis na die ander.
 
Aardbewings en tsunami's is aan die toeneem, en daar is geen einde aan die ellende wat oorlo, opstande, terrorisme en sosiale verval teweegbring nie!
 
Ook in ons land is verarming, bedrog, misdaad en agteruitgang van die infrastruktuur aan die orde van die dag.
 
Maar in Gen 22:14 staan daar: "Die Here sal voorsien!"
1 Sam 7:12 s: "Tot hiertoe het die Here ons gehelp"
 
Daarom kon Dawid s: "Al gaan ek deur 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie, want U is met my" (Ps 23:4)
 
Kind van God, hou moed, maak nie saak wat jou omstandighede nou is nie, DIE HERE SAL VOORSIEN!

Klik hier om na een van die gunsteling snitte, "Vrot Pampoen", te luister >>



1. Ek kan
2. Ek kan nie stilstaan nie
3. Nothing is stronger
4. U is binne my
5. 'n Nuwe dag
6. Elke tree
7. I've got a feeling
8. Ek droom
9. Die liefde van my Vader
10. Party dae is makliker as ander
11. All the while God is at work in me
12. Start die Lorrie

EK KAN ... WANT GOD WERK HEELTYD IN MY
En di kano? My vrou het ook die vraag gevra toe ek onlangs met hom by die huis aankom. Ek het hom in Atteridgeville gekoop! Hy was in 'n byna onbruikbare toestand van verwaarlosing bo-op die sinkdak van 'n swart vrou se huis. Ek het weke lank met groot sorg en moeite aan hom gewerk om hom heel te maak en te verf. Nou roei ek heerlik op die dam met hom!

Net so, was Leon Goosen, 'n onbruikbare stuk gereedskap, deur God aangekoop teen die duurste prys: Die bloed van Sy Seun, Jesus Christus. Sedertdien werk God heeltyd aan my om my heel te maak en my van gedaante te laat verander, om al hoe meer soos Jesus te lyk, van heerlikheid tot heerlikheid - 2 Kor 3:18

Die Amplified Bible s in Fil 2:13: "It is God Who is all the while effectually at work in you..." Heb 13:21 s: "(He) strengthens, completes and perfects you, and makes you what you ought to be, and equips you with everything good that you may carry out His will, while He Himself works in you and accomplishes that which is pleasing in His sight, through Jesus Christ, the Messiah"

Vandat ek hierdie ontdekking uit die Skrif gemaak het, het my geestelike selfbeeld drasties verbeter! Ek hoop jy sal ook deur hierdie CD besef Wie eintlik die heeltyd besig is om in jou te werk. Dis nie die duiwel, of omstandighede, of die sonde, of verslawing, of siekte of ellende nie, maar God self! En Hy het net gedagtes van Vrede en nie van onheil nie, vir jou, sodat jy 'n hoopvolle toekoms kan h, Jer 29:11. Ja, ek kan, ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee (Fil 4:13), want God Self werk heeltyd in my - en in jou!



1. Dit gaan 'n goeie dag wees
2. Herlewing
3. Soos 'n trein
4. Lof-medley:
- Ek weet dat U my liefhet
- Leeu van Juda
- In die hemel is die Heer
- Halleluja in my hart
- God is liefde
- Kom, Jesus, kom
5. Altyd daar
6. Jesus is hier
7. Ons aanbid U
8. You raise me up
9. Halleluja
10. Is jy in die hemel?

JESUS IS HIER
Jesus s in Matt 28:20: Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wreld.
Jos 1:9 s: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie, want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

In Gen 28:15 s die Here: Ek is met jou, en Ek sal jou bewaar oral waar jy heengaan ... en jou nie verlaat nie.

En Heb 13:5(b) en 6 s Hy: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Daarom kan ons met alle vrymoedigheid s: die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie.

"Jesus is hier", word opgedra aan almal wat in hierdie tyd finansiel, emosioneel en geestelik swaarkry. Soms ontbreek woorde van troos, maar ten minste wt ons Jesus is altyd by ons en Hy sal ons ook hierdeur dra ...



1.Daar is niks s lekker
2.Vlieg hoog
3.Laat die Naam van Jesus oor die vlaktes dreun
4.Ons Koning kom
5.Die Maandag-blues
6.Die Tjoeke-pakke-trein
7.God is still working on me
8.Die regloop-liedjie
9.Oe-oe, Ah-ah
10.I wanne be there
11.Dit gaan wemel in die Hemel
12.This ol' cowboy's coming home
13.Die rook-liedjie

SUID-AFRIKA VIR JESUS
Suid-Afrika vir Jesus! is 'n slagspreuk wat al lnk in my hart lewe. Ons is mos nie verniet "proudly South African" nie! En al sukkel ons bietjie met ons elektriese kragvoorsiening herinner dit my net meer daaraan dat ons moet seker maak dat ons ingeprop is by ons Hemelse Kragbron.

Die wreld (en ons mede-broers en susters!) hou ons dop vir inspirasie en motivering en rigting. Meer as ooit moet ons kies Wie ons wil dien - gaan jy die smal weg kies, of die bre weg, gaan jy Leeuloop of Regloop? Is jou lewe 'n navolgenswaardige voorbeeld vir jou kinders?

As dit nie is nie, maak n reg met God, neem Jesus aan, word wedergebore, kom tot bekering. Dn sal God ons mooi land sen!


1.Nie van hierdie wreld nie
2.Aan die brand vir Jesus
3.Jesus leef!
4.The Holy Ghost is in the house
5.7de Laan
6.Lied van die Gospelsanger
7.U goedheid ken geen einde nie
8.Dankie, Heer
9.Dankie, Pa en Ma
10.Besef jy?
11.Hy sal jou deurdra
12.I'm holding on

JESUS LEEF
Ek is opgewonde wanneer ek dikwels by my optredes sien dat Jesus leef in s baie mense! Waarlik, die goedheid van die Here ken gn einde nie.

Met hierdie produksie is dit my hart se wens dat die liggaam van Christus werklik 'n getuie vir die wreld sal wees. God wil deur Sy kinders op 'n tasbare wyse betrokke wees by mense in nood, hetsy geestelik, fisies of andersins. Ons is nie van hierdie wreld nie, omdat ons aan Jesus se Koninkryk behoort. Maar terwyl ons nog hier is, moet ons 'n verskil maak.

Ek vertrou dat hierdie liedjies 'n beduidende verskil sal maak oral waar hulle gehoor word.

Mag almal aan die brand kom vir Jesus!


1.Vessels of worship
2.Here I am to worship
3.I can feel your presence
4.Above all
5.Entering into the Holy of Holies
6.Only believe
7.Take me by the heart
8.Listen to the voice of God
9.The heart of worship
10.Your presence is everything to me
11.Jesus, we enthrone You
12.King of kings
13.Only believe (reprise)

VESSELS OF WORSHIP
We are Your vessels of worship
Chosen from out of the nations
Magnifying your Lordship
Receiving your regeneration

Let your Spirit flow
Like a river flow
Let your glory show
And let your river flow
And let it
Carry your people into your presence
Forever more


1.Vroeg, vroeg
2.Almal wat die Here liefhet - keurspel
3.Kyk Hy kom
4.Ja. Ja.
5.Ek kan U teenwoordigheid voel
6.Dors vir die lewende water
7.Ek gaan kewe
8.Dit is so lekker
9.Mre sal die son weer skyn
10.My Pa is die Koning
11.Nader al nader
12.Die beste l nog voor
13.Voor die wind
14.Ek en my huis
15.Houtkruis
16.Oorwinningslied

DORS VIR DIE LEWENDE WATER
Ek is dors vir die Lewende Water
Ek is dors soos 'n boom wat groei
Ek is dors vir die Lewende Water
Wat uit die Woord van die Here vloei

Ek is dors, dors, moenie die water mors
Want ek wil groei, groei, ek sal teen die sonde stoei
En ek is vry, vry, die waarheid maak my vry
In Jesus sal ek my verbly!


1.Breek uit in gejubel
2.Ek glo
3.Kyk ek is met jou
4.Nooit weer dieselfde
5.By faith
6.In rooi op swart
7.Ek bring my kind
8.Veels geluk dat jy verjaar!
9.God will never give up on you
10.Now is the time
11.Dis net U genade
12.Alles is niks totdat..
13.Net vir jou
14.Wat gaan jy maak met Jesus?

BREEK UIT IN GEJUBEL
Ek wil langs hierdie weg vir die Here dankie s vir klein Leon, wat Hy vir my en Annelie gegee het. Ek sien 'n nuwe openbaring van hoe my Vader oor my voel, as ek na haar kyk en besef hoe lief ek vir haar is. (Matt 7:11)

Ek wil ook weereens vir Danny dankie s vir die waagmoed wat hy aan die dag gel het om 'n nuwe klank in my musiek in te dra. Ek hoop almal hou daarvan.

Ek vertrou die Here vir 'n nuwe passie vir die redding van siele by al die kinders van die Here!


1.Ek is my Pa se kind
2.Die vrug van die Gees
3.I'm gonna never ever give up
4.Mercy divine
5.Gee vir my blomme
6.Bid vir my
7.Here maak ons n
8.Dit is oestyd
9.Ek sal U nie verruil vir die wreld nie
10.Ek hoef nie meer
11.Die "old timer"
12.I can't see you
13.O, Heilige Gees
14.Hungry for You

OESTYD
"Kyk, Ek s vir julle, slaan julle o op en aanskou die lande dat hulle al wit is vir die oes. En hy wat maai, ontvang loon en vergader vrug vir die ewige lewe, sodat die saaier en die maaier saam bly kan wees" (Joh 4:35-36)

Soos wat ek en Annelie en die res van ons bedieningspan deur die land toer en optree kom ons agter dat daar in die laaste tyd 'n pragtige geestelike oplewing plaasvind in ons kerke. Mense raak opgewonde oor die Evangelie. Ons sien groot blydskap soos die siele-oes net groter en groter word. Waarlik ek glo dat die Bruid van Jesus besig is om te besef dat haar hemelse Bruidegom oppad is!

Mag hierdie produksie jou aanspoor om saam met ons opgewonde te werk aan die insameling van die ryp oes. Kom ons werk aan die eenheid van die liggaam van Christus. Kom ons soek na die eenheid van die liggaam van Christus. Kom ons soek na die teenwoordigheid van die Heilige Gees in ons lewens. Kom ons koop die tyd uit om die oes betyds in te samel, so lank as dit dag is, want die nag kom en dan kan niemand meer werk nie! (Joh 9:4)


1.Die nuwe millennium
2.Juig voor die Here
3. Dankie, Koning Jesus|
4. Hy is lief vir my
5. Laaankmoedigheid
6. Die duiwel trap vastrap
7. Don't you wanna mend your aching heart
8. My only
9. The new millennium
10. It really doesn't matter at all
11. Jesus, sal U my hand vashou?
12. Ek is met God versoen
13. Ek is vry!
14. Waarom wil jy agterbly?

HY IS LIEF VIR MY
My gebed vir elkeen wat na hierdie produksie luister is dat jy waarlik sal besef hoe lief God jou het. Sy liefde vir jou is onvoorwaardelik in die wydste sin van die woord.

Ons is by die draai van die millennium. Hiermee kom noodwendig onsekerheid oor die wreld se toekoms. Jou vryheid in Jesus en jou anker in God en die leiding van die Heilige Gees bied vir jou die voorreg om met God versoen te wees. En soos ons die wederkoms van Jesus sien nader kom, pleit die Gees van die Here uit 2 Kor 5:20: Laat julle met God versoen, Suid-Afrika!

Dankie, Koning Jesus, vir nog 'n geleentheid wat U my gee om langs hierdie weg U kosbare evangelie met mense te kan deel.



1.Lewe Jesus in jou?
2.Skoene van bereidheid
3.God se beloftes
4.Jy is 'n gebore wenner
5.Die Glory Lorrie
6.Ons is oppad na die Hemel
7.Ek wil dans voor die Here
8.Yuppie-kind van Liewe Jesus
9.Jesus, I love You only
10.Paint my life
11.Hallelujah Hosanna
12.Kom on hou kerk
13.Mag die Here jou sen
14.Voor die deur

DIE GLORY LORRIE
Dit het nou al tradisie geword dat 'n hele klomp mense saam met my ateljee toe gaan wanneer ek 'n opname maak. As daar ooit 'n spanpoging was om 'n produksie te maak, dan was dit hierdie een!

Ek wil dankie s aan almal wat reeds bygedra het tot die Glory Lorrie-fonds. Julle maak dit moontlik dat die Evangelie van Jesus by baie mense dwarsoor ons mooi land kan uitbring.

My gebed is dat Jesus op 'n praktiese wyse in jou sal lewe en dat hierdie produksie ons kerke sal aanmoedig om die Here met groot blydskap en vreugde te loof, te prys en te dien, want Jesus se tweede koms is voor die deur en dan gaan ons vir ewig by Hom wees! Halleluja!
Al die radiostasies en omroepers wat gereeld my musiek oor die lug speel. Baie dankie, julle!

Alle ander vriende en lede van die publiek wat iewers op die agtergrond vir my bid en my ondersteun, finansiel en andersins. Dit is julle vriendskap en ondersteuning wat my bediening in stand hou.

Laastens wil ek my Koning, Jesus Christus, bedank vir Sy leiding, hulp en genade. Ek is lief vir U, Jesus!


1.Word verander
2.My beminde
3.Loved by God
4.Ek wil sing
5.Holy is the Lord
6.Ware liefde
7.Kampvuurverlange
8.Slaan 'n 6 vir Jesus
9.Aag, man dis lekker by Jesus
10.Have you accepted Jesus Christ?
11.Every breath you take
12.Maak oop jou o
13.One last kiss (the Judas kiss)
14.Crucify Him!

SLAAN 'N 6 VIR JESUS
Hierdie produksie het my die geleentheid gegee om die liefde van God wat Hy in my hart uitgestort het, met die belangrikste mense in my lewe te deel:

My beminde, my vrou, Annelie, wat die afgelope 8 jaar haar lewe met my deel, en wat sedert ons ons harte vir Jesus gegee het op 14 Mei 1990, saam met my die Here voluit dien. Dankie vir jou versorging, liefde, motivering, aanmoediging en ondersteuning. Jy is die beste klankingenieur wat ek ken!

My familie. Julle is vir my kosbaar, al kom ek s min by julle uit. Dankie, Dian, my seun dat jy iemand is waarop ek trots kan wees, dat jy die Here liefhet en dat jy vir almal van ons s 'n plesier is.

My gemeente, die Christelike Gereformeerder Kerk, Salvokop, vir julle gebede en liefde. Dankie dat ek dikwels 'n bekende gesig by my optredes in Pretoria sien, en as ek opkyk sien ek hoe my broer of suster saam met my in die bidkamer besig is om iemand na Jesus te lei.

My bedieningspan. Mense wat sonder enige vergoeding gereeld en onvermoeid saam met my probeer om die evangelie van Jesus Christus aan alle mense deur te gee. Die mimiekspan, Alle Nasies vir Jesus,  - julle uiters professionele bydrae help om ons bediening meer visueel te maak. Theuns, dankie vir die beligting wat jy gratis vir die werk van die Here beskikbaar stel. Die Here sal jou self daarvoor beloon! Dankie, Edwin, dat ju op so 'n nederige en toegewyde manier die beligting hanteer.

Danny Antill, Peter Thwaites, Clive en almal by Brettian Produksies. Julle het my vriende geword, nie net mense wat my bediening musikaal ondersteun nie. Saam met al die ander musikante en agtergrondsangers, wil ek julle bedank dat julle nie net die werk uiters professioneel doen nie, maar ook dat julle werklik vir my wys dat julle dit geniet om saam met my te werk. Dit beteken vir my baie!

Al die radiostasies en omroepers wat gereeld my musiek oor die lug speel. Baie dankie, julle!

Alle ander vriende en lede van die publiek wat iewers op die agtergrond vir my bid en my ondersteun, finansiel en andersins. Dit is julle vriendskap en ondersteuning wat my bediening in stand hou.

Laastens wil ek my Koning, Jesus Christus, bedank vir Sy leiding, hulp en genade. Ek is lief vir U, Jesus!


1.Ek staan op vir Jesus
2.Die Here is my Herder
3.Masakhane
4.Abraham was 'n miljoenr
5.As dit stil is ...
6.Die wreld se grootste seer
7.U is die lewe!
8.Ek is met jou altyd
9.It's not in the beat
10.Gaan en maak dissipels
11.Aborsie
12.Jesus, You and I
13.Pornografie - kom buig jou knie
14.Jy sal huppel!

EK STAAN OP VIR JESUS
"Ek staan op vir Jesus" is my leuse vir 1996. As daar ooit 'n tyd in ons land se geskiedenis was dat die kinders van God moet opstaan vir Jesus, dan is dit n. Van alle kante word daar druk op ons geplaas om plek te maak vir die ander godsdiensgroepe. In baie skole word godsdiensonderrig verbied en die gereelde aanbieding van godsdiens-uitsendings op die TV op Sondae word beperk, ten gunste van sportuitsendings. Ons word daagliks blootgestel aan 'n New Ages gees, waarin alle godsdienste vir almal aanvaarbaar gemaak word. (Jesus Christus deel nie Sy eer met enige ander God nie!)

In hierdie proses kan ons verwag dat ons Christelike standaarde l hoe meer onder druk gaan kom. Ons sien dit in wetgewing waardeur aborsie op aanvraag gewettig word, pornografie is vrylik beskikbaar en kindermolestering neem skrikwekkende afmetings aan.

Jesus wil h dat ons die liefdesgebod in hierdie tyd weer duidelik sal laat geld. Kom, kinders van die Enigste Ware Lewende God, laat ons gaan en dissipels maak van al die nasies, laat ons hulle doop en laat ons hulle leer om God te gehoorsaam en Hom met oorwinningsvreugde te verheerlik. Ons is meer as oorwinnaars deur Christus wat ons liefgehad het. (Rom 8:37)

"Julle is uit God, my kinders, en hulle het oorwin, omdat Hy wat in julle is, is groter as hy wat in die wre;d is" (1 Joh 4:4)

Dit is my gebed dat die Here hierdie produksie sal gebruik om die hoorder, die Kerk van Jesus Christus, op te roep om 'n standpunt in die openbaar in te neem vir Jesus, tn die afvalligheid wat  besig is om in ons land en in die wreld plaas te vind. Kom ons maak die nodige veranderinge en aanpassings om ons eredienste meer toeganklik vir ons jeug te maak, sodat die opkomende geslag toegerus sal wees vir die steeds moeiliker wordende omgewing waarin ons getuies vir Jesus moet wees.

Staan op vir Jesus - want onthou, Hy het opgestaan vir jou!


1.In die begin
2.Is jy gereed?
3.I will walk with Jesus
4.The rat race
5.Koning rugby vs Koning Jesus
6.Aan die voete van Jesus
7.Country love for Jesus
8.Song of salvation
9.Ek begin al meer lyk soos Jesus
10.Achy breaky heart
11.My Pappa Vader
12.Love
13.Jy kan wen!
14.God has commanded your strength

IS JY GEREED
Ek is met Christus gekruisig en ek leef nie meer nie, maar Christus leef in my. (Gal 2:20)

Daar bly l minder tyd oor vir godsdiens in ons gejaagde samelewing. Dit het nou tyd geword om Jesus uit te leef. Laat toe dat die Heilige Gees van God jou hele lewe oorneem en begin vandag om voluit te leef vir Jesus!

Want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie. (Matt 24:44)

Matt 24:42 Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.
Die wat dwaas was ... het geen olie met hulle saam geneem nie.
Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hule lampe geneem (Matt 25:3-4)
En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit (Matt 25:10)


1. Kyk na My hande
2. Jy mag 'n vreugdevolle dag h
3. Wie het dit gedoen?
4. Nog meer van U Gees
5. Tel my op, toe, Pappa Vader
6. Tevergeefs
7. Dit is hoe my lewe eenmaal was
8. Maak jy 'n verskil?
9. Die Farisers en die Skrifgeleerdes
10. Kom ons prys die Naam van Jesus Christus

MAAK JY 'N VERSKIL
Sien jy om na die wese? Besoek jy die sieke? Bring jy die verskil?
Getuig jy van Jesus, maak jy dissipels?
Doen jy God se wil? Vertroos jy bedroefdes, verlig jy die lyding? Of sit jy net stil?
Het jy die antwoord op die lewe se vrae? Maak jy die verskil?

Verkies jy jou eie gerief b om tyd op te offer vir n ander se nood?
Bring jy genesing, bring jy bevryding, bring jy hoop?
Kritiseer jy mense wat in alle opregtheid aan die Koninkryk bou?
Is jy een van daai mense wat wag op n ander? Waarom is jy so lou?

Maak jy 'n verskil aan die wreld daar om jou?
Bring jy lig in die donker?
Maak jy 'n verskil?
Is die liefde van Jesus in jou lewe teenwoordig?