Hoofblad
Bediening
Optredes
CV
Kontakbesonderhede
Beskikbare CD's
Beskikbare DVD
Getuienis CD's
Die Tjoeke-Pakke-Trein!
Fotoblad: NambiŽ & Botswana Toer (2008)
TJOEKE-PAKKE-TREIN

Op my CD "Suid-Afrika vir Jesus" is die liedjie "Die Tjoeke-Pakke-Trein". Hierdie liedjie word gereeld op die T.V. program Kruiskyk uitgesaai, en lok nogal heelwat reaksie uit.

Hier is nou foto's van hoe diť Tjoeke-Pakke-Trein elke oggend my dogtertjie Leonť gaan haal. Dit was nie lank nie voordat die hond, Rinco ook wou saamry!